|
Ons het
tans drie verskillende Ocean Basket restaurante te
koop. Die eerste een is in Pretoria, die volgende
een in Centurion en die derde een is in die
Noordelike voorstede van Johannesburg. Vir meer
inligting oor die en ander besighede tans te koop
besoek
www.PretoriaBrokers.co.za/businesses
|